PRZEDMIOTEM OFERTY JEST KOD DOSTĘPOWY DO KSIĄŻKI ELEKTRONICZNEJ (EBOOK)
KSIĄŻKA JEST DOSTĘPNA NA ZEWNĘTRZNEJ PLATFORMIE. KSIĄŻKA NIE JEST W POSTACI PLIKU.
Jy weet nie hoe jy in so ’n gemors beland het nie. Jy word teruggehou deur vrees, depressie, gewoontes waarvan jy nie ontslae kan raak nie, gedagtes of innerlike stemme waarvan jy nie kan wegkom nie, of sondige optrede wat jy nie kan ontwyk nie. Jy is dan ’n Christen, en hierdie tipe ding is nie veronderstel om jou te gebeur nie ... of dis wat jy wysgemaak is. In BEVRYDING VAN KETTINGS wend Neil T. Anderson ’n bewuste poging aan om die aard van geestelike konflikte bloot te le en te wys hoe dit in Christus oorwin kan word. Die eerste deel verduidelik ons posisie van vryheid, beskerming en outoriteit in Christus. Die tweede deel waarsku ons teen ons kwesbaarheid vir versoeking, beskuldiging en misleiding. En die derde deel wys ons hoe om vry te word in Christus. Die Bybel waarsku op meer as een plek dat alle Christene voor Satan en sy geeste van die duisternis te staan sal kom. Die geestelike konflik wat binne jou aan die gang is, is baie werklik. Net so is die antwoorde. Besef wie jy is in Christus en wat dit beteken om werklik ’n kind van God te wees. ’n Bewustheid van jou geestelike identiteit en posisie in Christus is die noodsaaklike waarheid wat jou sal vrymaak.
- Autorzy: Neil T. Anderson
- Wydawnictwo: Christian Art Distributors Pty Ltd
- Data wydania: 2002
- Wydanie:
- Liczba stron: 316
- Forma publikacji: ePub
- Język publikacji: afrykanerski
- ISBN: 9781431611591
- Voorblad
- Titelbladsy
- Kopieregbladsy
- Inhoudsopgawe
- Dankbetuigings
- Uiteindelik vry
- DEEL EEN - SKEP MOED
- 1. Jy hoef nie in die skadu te lewe nie
- 2. Ontdek jou pad deur die wereld
- 3. Jy het die reg om vry te wees
- 4. Jy kan die stryd om jou denke wen
- 5. Konfronteer die opstandige vors
- 6. Jesus beskerm jou
- DEEL TWEE - STAAN VAS
- 7. Manipulerende geeste
- 8. Die verleiding van kennis en mag
- 9. Die versoeking om te maak soos jy wil
- 10. Aangekla deur die vader van alle leuens
- 11. Die gevaar van misleiding
- 12. Die gevaar as jy beheer verloor
- DEEL DRIE - LEWE VRY
- 13. Stappe tot vryheid in Christus
- 14. Hoe om ander te help om die vryheid in Christus te ontdek
- 15. ’n Laaste woord van bemoediging
- BYVOEGSEL - VERDERE HULP
- Vertroulike persoonlike vraelys
- Eindnote
W tej ofercie kupujesz kod dostępowy umożliwiający dostęp do wskazanej treści. Kod umożliwia dostęp do treści za pomocą przeglądarki WWW, dedykowanej aplikacji iOS (Apple) ze sklepu App Store lub dedykowanej aplikacji Android ze sklepu Play. Kod oraz instrukcje otrzymasz pocztą elektroniczną niezwłocznie po zaksięgowaniu płatności. Brak możliwości pobrania pliku.
Na podstawie art. 38 pkt 13 Ustawy z dnia 30 maja 2014 roku o prawach konsumenta realizując kod dostępowy rezygnujesz z prawa do odstąpienia od umowy zawartej na odległość.
Typ licencji: licencja wieczysta.
BRAK MOŻLIWOŚCI POBRANIA PLIKU.
NIE PRZESYŁAMY PLIKÓW E-MAILEM.